Uitvoerende Direkteur - Bybelvasvra, Skaak en Algemene Kennis
Adjunk Uitvoerende Direkteur en Direkteur Administrasie - Administrasie en Bemarking
Direkteur Finansies - Landloop en Tennis
Direkteur - Rugby, Netbal en Koorsang
Direkteur - Redenaars, Hokkie en Atletiek
Direkteur - Swem, Gholf, Krieket en Dogterskrieket
Atletiek
Gholf
Hokkie
Krieket
Dogterskrieket
Netbal
Rugby
Swem
Landloop
Sosiale Media
Algemene Kennis
Bybelvasvra
Koorsang
Redenaars
Super 12 is in 1999 gestig deur Laerskool Elarduspark, Laerskool Fontainebleau en Laerskool Pietersburg-Oos. Aanvanklik het 12 skole aan die kompetisie deelgeneem. In 2000 het die aantal deelnemende skole uitgebrei na 16, en in 2005 het dit verder gegroei tot 24 skole, soos die reeks vandag bekend staan.
Agt van die oorspronklike beginskole is steeds aktief betrokke by die Super 12-kompetisies tot vandag toe. Jaarliks word daar in 14 sport- en kultuuraktiwiteite meegeding, wat dien as voorseisoen-voorbereiding en ontwikkeling vir deelnemende leerders.
Ons missie – Om ‘n skolereeks daar te stel waarin sterk, kompeterende skole teen mekaar op gesonde opvoedkundige beginsels kan kragte meet. Om leerlinge van die betrokke skole geleentheid te bied om op ‘n hoë vlak aan sport en kultuur deel te neem.